Huisgenoot

FOTOBLOKRA­AI

VRAAG WATTER RYSGEREG IS TER SPRAKE? SKOMMEL DIE LETTERS IN DIE KLEURBLOKK­IES OM DIE ANTWOORD TE VIND. LEES LANGSAAN HOE DIE KOMPETISIE WERK.

-

Jy kan ’n Verklarend­e Afrikaanse Woordeboek of Afrikaanse Woordelys en Spelreëls van die uitgewer Pharos (pharos@pharos.co.za) wen. Vul die blokraai in en gebruik die letters in die kleurblokk­e om die antwoord op die vraag te ontsyfer. SMS “HG” gevolg deur jou antwoord, naam en dorp/stad na

36400. Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Net mense binne SA se grense kan deelneem. Die SMS kos R1,50. Hou die oorspronkl­ike, volledige blokraai met jou besonderhe­de as bewys. Geen posstukke word as inskrywing aanvaar nie. Geen werknemers of hul gesin van Media24, Grapevine Interactiv­e of hul reklamemaa­tskappye mag deelneem nie. Die sluitingsd­atum is 28 Februarie 2019. Gaan na huisgenoot.com om die volledige bepalings en voorwaarde­s te sien.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa