Huisgenoot

UITHOUVERM­OË

-

Hy het 100 oudisievid­eo’s in 365 dae uitgestuur, toe kry hy ’n oudisie om die bleeksielt­iener Malcolm in die fliek Dope (2015) te speel. Die akteur, wat ’n musikant is nes sy pa, Errol, het oorspronkl­ike musiek saam met die sanger Pharrell Williams vir die fliek se klankbaan opgeneem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa