Huisgenoot

SY STER BLINK

-

Shameik (23) se naam is op almal se lippe nadat hy die stem verskaf het vir die Brooklyn-tiener Miles Morales, oftewel Spider-Man, in Spider-Man: Into the Spider-Verse. Die fliek is onlangs met ’n Golden Globe as beste animasiefl­iek bekroon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa