Huisgenoot

MELISSA MEL SÊ:

-

S Ek hou van gedigte skryf. S Ek tree as motivering­spreker op. S Ek eet nie vis nie, maar is mal oor soesji. S Ek het twee tatoeëerme­rke. Een daarvan is ’n clapperboa­rd cla wat deur my liefde vir toneelspel geïnspiree­r is.

S My droomrol is om teenoor Stiaan Smith te spee speel. Ek het onlangs die flieks Sy Klink Soos Lent Lente en Wonderlus gekyk en dink hy is ’n goeie skrywer en akteur.

S My celeb crushes is die akteurs Zac Efron en Mich Michael B. Jordan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa