Huisgenoot

MIELIE SE ALTER EGO

-

O Op ’n dag, op die stel van d die Republiek van Zoid A Afrika, waar Llandi Beeslaar gewerk het, het Karen Zoid en Es Esther von Waltsleben be besluit Marinda moet ’n su s sussie kry. Llandi het toe aa aangebied an om die rol van Mi Mielie el te vertolk, en Karen en Est Esther het ingestem aangesi gesien en hulle haar geken het. Se Sedertdien ed loop Llandi met Mieli Mielie ie se skewe pruik en vreem vreemde md uitrusting­s rond. “Ek ki is dol oor Mielie, maar ons vve verskil nogal baie,” sê Lland Llandi di ( (29). “Mielie verras my gereeld. Ek raak so kwaad vir haar.”

Llandi het op Secunda, Mpumalanga, grootgewor­d en drama aan Tukkies en Maties studeer. Sy het ’n ruk in Korea skoolgehou voor sy hier vryskutakt­eur geword het. Sy werk ook as stemkunste­naar en doen tegniese en regiewerk.

Die toneelstuk Doos/Box, onder haar regie, het by verlede jaar se KKNK ’n Kanna vir beste Uitkamptea­terstuk gewen. Dit sal ook in Maart op die Woordfees te sien wees.

Llandi het onlangs van Pretoria na die Kaap getrek. Sy woon tydelik op Philadelph­ia. “Niemand het nog ooit vir Llandi gevra om te kom sing nie; hulle vra vir Mielie.”

Sy weet nie waarheen Mielie se streke haar nog sal neem nie, maar vir eers geniet Llandi die reis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa