Huisgenoot

TARRYN LAMB AS POCAHONTAS NTAS

-

Met haar welige hare en olyfbruin vel laat sy nes Pocahon-ahontas die koppe draai. Daarom twyfel ons nie dat die sangeres Tarryn Lamb verlede jaar op haar troudag soos iets uit ’n sprokie gelyk het nie. Syy is in November met die prokureur Lester Timothy getroud.roud.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa