Huisgenoot

NADIA BEUKES AS ELSA

-

Nadia se kleintyddr­oom was om ’n Disneyprin­ses te wees. Toe ons voorheen by haar aanklop om te hoor watter Hollywooda­kteur sy sou kies om haar in ’n fliek te speel, het sy Kristen Bell gekies. Kristen is die stem van prinses Anna in die animasiero­lprent Frozen. En Nadia lyk vir ons net soos Anna se suster, die geliefde sneeuprins­es, Elsa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa