TRACEY LANGE AS JASMINE
Met haar donker hare e en skitterende bruin bokkieoë herinner Tracey aan prinses Jasmine in n Aladdin, die e geliefde animasiefliek van 1992. Ons dink as haar kêrel, Avukile Mabombo, drie wense gegun word soos Aladdin, sal hy oor en oor vir die borrelde Tussen Ons- en Bravo!aanbieder wens.