Huisgenoot

Dokop,JaRule!

-

Die rapper Ja Rule se mislukte Fyre Festival is terug in die kollig weens die Netflixdok­umentêdoku­mentêr getiteld Fyre: The Greatest Party That Never Happened. Maar dis nie al nie. Een vrou wat in die dokkiee verskyn, eis skadeskade­vergoeding­vergoeding van R1,3 miljoen van die 42-jarige rapper. MaryanMary­ann Rolle het meer as R685 000 van haar eie spaar-spaargeldg­eld gebgebruik om feeswerker­s te betaal en kosos vir aan-aanhangers­hangers te koop. Ja Rule het op sy Instagramb­lad verskoning­ng gevragevra, maar sy wil hê hy moet ook met ’n tjektjekki­e jammer sê. “As hy jammer is, moet hy iets aan my skenk. Jammer is nie net ’n woord nie, dis ’n daad,” het Maryann aan TMZ gesê. Sy het alreeds meer as R2,2 miljoen met ’n GoFundMe-veldtog ingesamel. “Ek hoop hy skakel sy berou in aksieom.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa