Huisgenoot

BOYZONE

-

Die Ierse groep het he in 1995 wêreldbeke­nd geword danksy hul debuutalbu­m, Said and Done. En Mikey Graham (46), Keith Duffy (44), Shane Lynch (42) en Ronan Keating (41) het sommer nog baie skop.

Al vyf het intussen soloalbums opgeneem, maar hulle het steeds af en toe saam getoer of groepalbum­s opgeneem. Hul jongste album, Thank You and Goodnight, is verlede jaar uitgereik en sou glo hul laaste een wees. Maar onlangs het hulle aangekondi­g Brian McFadden (38), voorheen van Westlife, sal op die Australies­e skof van hul nuwe toer by hulle aansluit.

 ??  ?? Ronan Keating, Mikey Graham, Keith Duffy en Shane Lynch
Ronan Keating, Mikey Graham, Keith Duffy en Shane Lynch
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa