Huisgenoot

Boer Soek ’n Vrou se Réan en sy Engelse nooi, Rox-Zee, het die skoot hoog deur

-

Réan en Rox-Zee, julle is ’n wonderlike paartjie en tree so liefdevol teenoor mekaar op. Iewers langs die pad sal daar beslis ’n doring of twee wees, maar die liefde kan alles oorwin. SALLY SMIT

Dis so mooi om te sien. My skoonsus sê op haar troue het dit gelyk of dit my en my kêrel se troue is omdat ons so liefdevol was. Dis ’n ongeloofik lekker gevoel om verlief te wees. TANJA PELZER LOUW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa