Huisgenoot

DIE ONGESLYPTE DIAMANT

-

Meghan het ook volhoubare juweliersw­are in haar kissie. In Januarie was sy die eerste koninklike ooit wat diamante gedra het wat in ’n laboratori­um gekweek is en wat gemaak is met herwinbare energie in ’n proses wat minder skadelik vir die natuur is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa