Huisgenoot

Boeke: oeke: Drie skrywers kyk teru terug op ’n lewe

-

Deur ERIKA MURRAY-THERON (Protea Boekhuis, R179*)

Die ondertitel van Erika Murray-Theron se nuwe boek is Elke Familie Het ’n Storie.

Ja, verduideli­k sy aan ons: “Elke familie se waardes, tradisies, hebbelikhe­de, gebruike, letsels, hang-ups en maniere om konflik en uitdagings te hanteer, word geraak deur sowel hul eie geskiedeni­s as groter geskiedkun­dige gebeurteni­sse buite hulself. Hoe dit mense se besluite en optrede beïnvloed, fassineer my. ’n Skerfie Glas gaan nie oor denkbeeldi­ge karakters nie, wel oor ’n werklike familie – my eie. Maar soms kan een familie se storie ook iets sinvols namens, oor en vír ander families vertel.”

Erika het op die spoor van haar ouma Isabella Malherbe gaan loop en deur “opdrifsels papier” gewaad. Haar beginpunt kry sy hier: “Issie het ligte hare. ‘My pa het my Belle genoem.’ ”

Erika gesels op 2 Maart by die Woordfees op Stellenbos­ch.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa