Huisgenoot

Die reusagtige buffel

Dié sterk herbivore is reusagtig, en hul reuksin en gehoor is uitstekend. Hulle gebruik hul hoe ween yslike horings omhulsel f teen vyand ete beskerm

-

HULL Eis nie karnivore soos leeus en luiperds nie, maar dit maak buffels nie minder gevaarlik nie. Die buffel – ook bekend as die Kaapse buffel – kan baie aggressief raak wanneer hulle bedreig voel en sal hul vyande omsingel voor hulle met hul reusehorin­gs op hulle afstorm. Die diere is vier keer so sterk as ’n os, en dit is bekend dat hulle al leeus doodgemaak het.

Ons leer jou oor die vyfde en laaste lid van die Groot Vyf.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa