Huisgenoot

Andries Bezuidenho­ut se album Onplaats sal jou meesleur

-

50

TONI BRAXTON

Dié ballade van die Amerikaans­e R&Bsuperster en sanger van treffers soos “Breathe Again” en “Long As I Live” is propvol emosie en takel die moeilike tema van ongesonde verhouding­s. Die liedjie is ’n pleidooi wat deurlopend aan die hartsnare tokkel en ’n mens probeer inspireer om van ongesonde verhouding­s weg te stap. Dis die eerste enkelsnit van haar komende album, wat haar 10de sal wees.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa