Huisgenoot

SUURDEEGBA­GUETTES

-

LEWER 4 BAGUETTES BEREIDING: 40 MIN. RUS: 60 MIN. RYS: 8 UUR

BAK: 20 MIN.

500 g witbroodme­el

80 g suurdeegpl­antjie 350 ml water (70% van die meel se gewig in gram)

8 g sout

Meng jou deeg soos beskryf by die suurdeegbr­oodresep (op bl. 27). Bedek die deeg en laat ongeveer 60 min. lank by kamertempe­ratuur rus voor die eerste vou. Vou soos beskryf by die

Voorverhit die oond tot 180 °C.

Meng die olie, heuning en suurdeegpl­antjie. Meng al die ander droë bestanddel­e behalwe die klapper en rosyne/ vrugte.

Meng die suurdeegme­ngsel deur die droë 2 soos gekapte perskes, pere of bosbessies bestanddel­e en maak seker dat alles goed aangeklam is.

4 Versprei op ’n bakplaat en bak ongeveer 20 min. tot droog en effe gerooster. Rooster die klapper apart, want dit rooster baie vinniger as die ander bestanddel­e en kan dalk brand.

Loer ná 20 min. na die granola en draai dalk 7 8 9

 ??  ?? 1 2 4 5 7
1 2 4 5 7
 ??  ?? 1 3 5 6 om indien nodig. (Onthou dat die granola harder word namate dit afkoel; moet dit dus nie te donker laat bak nie.) Laat afkoel en breek in stukke.
Voeg die klapper en vrugte by en meng goed deur.
Bêre in ’n lugdigte fles en geniet dit.
1 3 5 6 om indien nodig. (Onthou dat die granola harder word namate dit afkoel; moet dit dus nie te donker laat bak nie.) Laat afkoel en breek in stukke. Voeg die klapper en vrugte by en meng goed deur. Bêre in ’n lugdigte fles en geniet dit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa