Huisgenoot

Vergeet my nie

Se tweede fliek, is van 5 Julie op DStv BoxOffice te sien

- Saamgestel deur LARA ATSON

IN DIE KOLLIG

Mardaleen en Hugo Derks van Gobabis in Namibië se ware liefdesver­haal was die inspirasie vir Huisgenoot, kykNET en The Film Factory se fliek Vergeet my nie. Hul storie het in Potchefstr­oom begin en tot in Londen gekronkel. Hier deel van die akteurs hul gunsteling­oomblikke op die stel en waarmee hulle deesdae besig is.

waar ek vir myself gesê het, juis omdat dit so naby aan my is, gaan ek nie so close raak aan die storie nie, maar ek wil dit steeds so goed moontlik oordra.”

AMPER BLIND Voor die breingewas by Ty in die storielyn gediagnose­er is, moes hy ook ’n bril kry nadat hy sigproblem­e ontwikkel het. Daar was ook die moontlikhe­id in die storie dat hy blind kon word.

Baie min mense weet egter dat Maurice self as kind amper blind was. Hy was ses jaar lank in en uit die hospitaal omdat hy probleme met sy sig gehad het. “Die dokter het gesê ek sal nie my sig kan behou tot ek 15 jaar oud is nie. Ek het dit ontgroei en is nou 36 jaar oud en het nog nooit in my lewe ’n bril gedra nie.” Hy reken dis ook ’n goeie ding dat die sepie wys hoe hardkoppig mense kan wees met die toestand. Kykers kan nóg skokke verwag wanneer Ty besef dr. Freeman (Geon Nel) is ’n bedrieër en wanneer die kans op sukses van ’n operasie klein raak omdat hy en sy meisie, Lee-Ann Jacobs (Portia Joel), so lank gewag het om mediese hulp te kry.

EERSTE TV-ROL

Sy deurbraakr­ol as Calvin in Isidingo 11 jaar gelede het van hom ’n bekende naam

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa