Huisgenoot

Jou droomrol?

- Om vir my ouma op Heidelberg te gaan kuier.

’n Komedierol, maar dit moet baie naby of saam met Dwayne Johnson wees. Ek hou hom dop, en die manier hoe hy sy sake bestuur – dís die rigting waarin ek wil beweeg. Dié jaar word ek ge-bless om deel te wees van ’n Hollywood-produksie en beweeg ál nader aan my droom.

Google jy ooit jouself?

Nee, nooit nie. Ek kyk nie eens na myself wanneer ek op televisie is nie!

Waarna sien jy uit ná die inperking?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa