Huisgenoot

BACK HOME

-

TREY SONGZ & SUMMER WALKER

Die Amerikaans­e treffermas­jien span kragte saam met die opkomende sangeres Summer Walker in dié snit. Die twee sing oor ’n ingewikkel­de verhouding wat wipplank ry tussen pyn en geluk. Hoewel die tema dieper delf, val die melodieë sag op die oor. In die musiekvide­o, wat in kwarantyn geskiet is, spog die sanger met sy eersteling, Noah, wat pas sy eerste verjaardag gevier het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa