Huisgenoot

DIE LANTERNSWA­AIER

-

Die 19-jarige Sophie Lourens se lewenspad maak ’n linksom die nag toe haar pa haar wakker maak om te kom help met ’n erg beseerde man.

In die buitekamer lê die skeepskapt­ein Robert MacFarlane van Dunbar in Skotland bewusteloo­s, maar dis eers later toe sy deur sy sakke gaan dat sy agterkom wie hy is.

Dis die jaar 1892, en aan die Strandveld­se kus strand daar meer gereeld skepe as wat daar moet. Haar pa het ’n aandeel hieraan en ook Sophie toe sy jonger was, maar op 16 laat besef ’n geskenk haar dat sy haar eie keuses kan maak. Tot die “sondes van die vaders” (en die moeders) haar die belangriks­te dinge ontneem.

DIE DOOIES LEEF

Dis 2011 en Hanna, ’n agterklein­kind van Sophie, die hoofkarakt­er in Die lanternswa­aier, erf haar ouma Maryna se groot boedel. Hiervoor moet sy Londen toe gaan, want Maryna het haar hele grootmensl­ewe hier deurgebrin­g. Hanna stem teensinnig in om haar ouma se prokureur in Londen te gaan ontmoet, want sy is deur haar verwerp toe Maryna ontken het dat sy haar kleinkind is. Die verhaal speel in vandag se tyd asook dié van haar voormense af, en op hierdie manier ontdek die leser saam met Hanna hoe die vurk in die hef steek en waarom daar ’n sogenaamde vloek op die Lourens-familie rus. ■

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa