Huisgenoot

BLOMMETAAL

-

’n Man loop in ’n blommewink­el in waar ’n groot advertensi­e pryk: “Sê dit met blomme.”

“Gee vir my een roos, asseblief,” vra hy vir die bloemis.

“Net een?” vra sy.

“Ja,” antwoord hy, “ek is mos ’n man van min woorde.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa