Huisgenoot

SPIRAAL

-

Begin by nommer 1 en vul die spiraal regsom ál in die rondte in – telkens met ’n vierletter­woord wat min of meer dieselfde betekenis as die leidraad het. Die laaste letter van elke woord word die eerste letter van die volgende woord. As jy die spiraal korrek ingevul het, sal die sleutelwoo­rd van sewe letters dwarsoor die spiraal in die grys blokkies strek. Boaan die raaisel is ’n leidraad vir die sleutelwoo­rd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa