Huisgenoot

54

-

'n Belgiese vervoermin­ister is in die sop omdat sy 'n privaat vliegtuig gebruik het vir 'n reis van soveel kilometer. Lydia Peeters het van Brussel na Antwerp gevlieg – glo om haar ondersteun­ing vir streeklugh­awens te wys. Maar omgewingsk­enners is baie kwaad hieroor omdat vliegtuie baie bydra tot besoedelin­g en aardverhit­ting. Hulle sê sy moes eerder trein gery het. Dit duur net 46 minute om met 'n vinnige trein tussen die twee stede te reis – en daar is elke uur twee sulke treine.

Dit is die randwaarde van goudstawe wat verlede jaar in Oktober op 'n Switserse trein agtergelaa­t is. Die regering kon nog nie die eienaar opspoor nie en het nou gesê enigiemand het vyf jaar om te bewys dat die goud aan hulle behoort. Die owerhede het 'n pakkie met die stawe gekry op 'n trein wat uit die noordelike dorp St. Gallen in die stad Luzern aangekom het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa