Huisgenoot

I DIDN’T DO IT

-

@success_kanozulu

43 000+ followers 594 000+ likes

Ek hou van grappe deel. As ek dink aan iets wat my laat lag, wil ek dit altyd deel omdat ek so lief is vir komedie en die effek wat dit op my het. Komedie laat my cope met daaglikse stres en angstighei­d, en omdat dit my beter laat voel, wil ek hê ander moet ook so voel wanneer hulle my snaakse video’s kyk. Memes is my gunsteling­manier om my idees en vreugde te deel.

Ek hou van S3, S6 en S13 en soms V4.

effects Portrait, shake, clone en infinite clone.

Classic en serif-fonts, want dit is maklik vir die followers om te lees, en ek gebruik die teksboks om die woorde se agtergrond te laat uitstaan.

Watter filters gebruik jy? Watter gebruik jy? Watter teks gebruik jy? Hoe lank vat jy gewoonlik om ’n TikTok-meme te maak?

So tussen 10 en 15 minute. Soms langer.

 ??  ?? Dié reeks gaan oor die snaakse gebeure in die lewe van vyf tieners. Volg hul absurde avonture en vind uit hoekom daar soms pizza aan hul huis se plafon sit en hoekom hul huis vol is. Met
Dié reeks gaan oor die snaakse gebeure in die lewe van vyf tieners. Volg hul absurde avonture en vind uit hoekom daar soms pizza aan hul huis se plafon sit en hoekom hul huis vol is. Met

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa