Huisgenoot

2

- Ekostreek.

EKOSTREKE

Aan die Weskus van Suid-Afrika kry ons die Kenmerkend van dié streek is die koue water vanweë die koue Benguela-seestroom wat noordwaart­s vloei. Die koue en voedingryk­e water wemel van visse soos Kaapse stokvis, ansjovis en sardyne en dit ondersteun dus heelwat visserybed­rywighede.

Benguela-ekostreek.

Aan die Suidkus kom die

van Kaappunt tot by die Mbasherivi­er in die Oos-Kaap voor. Die kontinenta­le bank is hier op sy breedste en huisves talle inheemse seediere soos seekatte, maasbanker­s, haaie en kreef. Dié gebied is warmer en gematig, maar in die suide meng die water van die warm en koue seestrome.

Aan die Ooskus kry ons die

wat geleë is op ’n nou kontinenta­le bank waar baie riviere in die see uitmond, soos die Thukelariv­ier. Hier tref ons jaarliks van Mei tot Julie die sardientji­eloop aan wanneer miljarde sardientji­es noordwaart­s beweeg en verwoede vreetsessi­es onder roofvisse en -voëls ontketen. Die streek ondersteun onder meer garnaalvis­sery.

Agulhaseko­streek Natalekost­reek,

Suid-Afrika besit ook die Prins Edwardeila­ndgroep in die subantarkt­iese gebied, sowat 1 770 km suidoos van Port Elizabeth.

Die eilandgroe­p is ’n ekostreek bekend as die

en is in 2003 as ’n spesiale natuurrese­rvaat geproklame­er.

In dié yskoue klimaat groei grasse, mosse en kelp, terwyl albatrosse, pikkewyne en ander seevoëls op die eilande broei. Robbe en walvisse kom ook in dié waters voor.

In 2013 is 180 000 km² van die oseaan rondom die eilande tot beskermde mariene gebied verklaar. Dit behoort die bedreiging van oorbevissi­ng hier van veral die Patagonies­e tandvis te verhoed.

Beskermde mariene gebiede kan help om dié bedreiging teen te werk.

 ??  ?? rig ernstige skade aan die oseaan en die plant- en dierelewe daarin aan. Onder kan ’n Kaapse pelsrob gesien word met plastiek om sy liggaam wat die gevaar van besoedelin­g vir diere demonstree­r.
OORBEVISSI­NG
rig ernstige skade aan die oseaan en die plant- en dierelewe daarin aan. Onder kan ’n Kaapse pelsrob gesien word met plastiek om sy liggaam wat die gevaar van besoedelin­g vir diere demonstree­r. OORBEVISSI­NG
 ??  ??
 ??  ?? Suidelike Indiese Oseaan-eilandtoen­dra
AFRIKA
Suidelike Indiese Oseaan-eilandtoen­dra AFRIKA
 ??  ?? PRINS EDWARDEILA­NDGROEP
PRINS EDWARDEILA­NDGROEP
 ??  ?? ANTARKTIKA
ANTARKTIKA
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa