Huisgenoot

Eiers

-

SIFON

Seekatte trek water in die mantel in; dit spoel oor die kieue (asemhaling­sorgane) en word by ’n kort pyp, die sifon, uitgespuit. Die krag van die uitspuiten­de water dryf seekatte voort.

Die wyfie lê gemiddeld 200 000 eiers, wat ná 4-8 weke uitbroei. Sy waak heeltyd oor die eiers en hou selfs op met eet.

’n Dodelike opoffering

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa