Huisgenoot

Kleintjies

-

Die kleintjies dryf 45-60 dae tussen plankton, ’n bron van voedsel. Hier word hulle egter deur ander planktonet­ers gevreet. Baie min oorleef tot volwassenh­eid.

 ?? GALLO IMAGES/ALAMY ?? INKSAK
KIEU
’n Mannetjie bevrug die wyfie deur met ’n spesiaal aangepaste arm sperm na haar mantelholt­e oor te dra.
Omdat die wyfie nie in die broeityd jag nie, gaan sy van hongerte dood kort nadat die kleintjies uitgebroei het. Die mannetjie verouder vinnig ná bevrugting en gaan ná ’n paar maande dood. Die gewone seekat leef gemiddeld net 1-2 jaar.
EIERS
GALLO IMAGES/ALAMY INKSAK KIEU ’n Mannetjie bevrug die wyfie deur met ’n spesiaal aangepaste arm sperm na haar mantelholt­e oor te dra. Omdat die wyfie nie in die broeityd jag nie, gaan sy van hongerte dood kort nadat die kleintjies uitgebroei het. Die mannetjie verouder vinnig ná bevrugting en gaan ná ’n paar maande dood. Die gewone seekat leef gemiddeld net 1-2 jaar. EIERS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa