Huisgenoot

KOS

-

MOND

Dit bevat al harde deel van die lyf – ’n skerp snawel soos dié van ’n papegaai. Seekatte gebruik hul snawel om die skulpe van skulpdiere oop te breek.

Hulle eet hoofsaakli­k krappe, garnale, krewe, weekdiere en visse. Met hul giftige speeksel verlam hulle hul prooi voor hulle dit eet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa