Huisgenoot

Maak saak

-

Elton John Renate Blauel

Die wêreld was destyds geskok toe Al het Elton (73) net mooi woorde oor sy eksvrou op die kruin van sy roem met afhaak in die onthullend­e memoires te sê, beskryf – al was sy ware seksualite­it toe reeds g’n hy sy pyn oor hul egskeiding en sy stryd om sy geheim onder sy vriendekri­ng nie. seksualite­it te aanvaar.

Die rocker het die Duits gebore klankingen­ieur “Daar was glad nie venyn betrokke nie,” skryf in 1983 ontmoet terwyl hy sy album Too hy oor hul skeiding. “Jare daarna het die pers Low for Zero opgeneem het. elke keer as daar iets met my Hulle is die volgende jaar getroud. gebeur het op haar drumpel opgedaag en verwag

Maar in 1988 is hulle geskei, sy sou lelike dinge en later is Elton met die rolprentma­ker oor ons kwytraak, David Furnish (57) maar sy het dit net getroud. Hulle het twee seuns, nooit gedoen nie.” Zachary (9) en Elijah (7). Hy voeg by al het

Renate (67), wat die afgelope hy ná die egskeiding 20 jaar uit die kollig gebly bitter min het, het nou na vore gekom om – ’N BRON kontak met regstappe teen haar gewese man te doen. Sy haar gehad, het hy altyd het in die Britse hooggeregs­hof om ’n hofbevel gehoop op meer. teen hom aansoek gedoen. “Ek het haar een

Haar regspan het nie die redes daarvoor keer gesien nadat verskaf nie. Maar iemand na aan haar vertel dit ons geskei is. Toe hou verband met haar insluiting in die sanger se ek kinders gekry outobiogra­fie, Me, wat in Oktober verlede jaar het, het ek haar na verskyn het. Woodside (John se

“Sy het nie die boek voor publikasie gesien huis) genooi, want ek nie. Sy het daarvan te hore gekom en gevra: wou hê sy moet hulle ‘Maak asseblief seker ek is nie daarin nie.’ Sy ontmoet. Ek wou haar sien; wou nie as ’n gek uitgebeeld word nie,” sê die ek wou hê sy moes op ’n manier bron. deel van ons lewe wees en ons

“Sover ek bewus is, het sy waarskuwin­gs oor deel van hare,” skryf hy. “Maar sy die boek gestuur. Dalk is dit nooit vir Elton gewys wou nie, en ek het die kwessie nie, maar die boek is bekendgest­el en sy is nie gedruk nie. Ek moet respekteer daarin, en hier is ons nou.” hoe sy voel.”

in 2000 in Engeland afgeneem, het ’n paar jaar ná hul egskeiding nog in Engeland gebly en is toe terug na Duitsland.

Renate,

‘Elton sal nie hof toe wil gaan nie – Renate weet te veel’

 ??  ??
 ??  ?? BRONNE: DAILYMAIL.CO.UK, EXPRESS.CO.UK, THEGUARDIA­N.COM
BRONNE: DAILYMAIL.CO.UK, EXPRESS.CO.UK, THEGUARDIA­N.COM
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa