Huisgenoot

Voel jy ná weke tuis allermins op jou beste?

-

Al het die inperking ons weke lank in die huis ingehok, was dit soms moeilik om by mode en skoonheid uit te kom – maar ons mis dit om mooi te voel! En noudat ons dit meer dikwels buite waag, wil ons graag weer ons voorkoms opkikker en ons vroulikhei­d vier.

Kom kuier saam met en Minki van der Westhuizen tydens dié regstreeks­e aanlyn gesprek. Ons gaan gesels oor die uitdagings en lesse van die inperkings­tyd, en oor die mode- en skoonheids­neigings wat kom. Jy kan ook jou vrae vra en ons paneel sal dit bespreek en beantwoord.

 ?? CLAUDIADEN­OBREGA ??
CLAUDIADEN­OBREGA
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa