Huisgenoot

Laat jou kinders in die huis help

Take in en om die huis leer jou kinders belangrike lewensvaar­dighede. Pak dit op dié manier aan

-

Wees realisties oor hoe goed jou kind ’n taak gaan kan afhandel – gebruik sy ouderdom en ontwikkeli­ngsfase as riglyn. (Sien kassie vir leiding.)

Probeer ’n meer ontspanne houding hieroor handhaaf – help waar nodig en gee raad sover jy kan, maar moenie inspring en dit namens hulle doen nie. Dit het geen opvoedings­waarde nie, en wanneer hulle ouer is, sal hulle weet as hulle iets half doen, gaan jy dit oordoen.

Jy sal geduldig moet wees, veral met jonger kinders waar jy weet jy kan iets in die helfte van die tyd – en beter! – afhandel. “Onthou, dit gaan veral oor wat hulle leer – taakgerigt­heid, deursettin­gsvermoë en doelgerigt­heid,” sê Johanine.

“Baie ouers wag te lank omdat ons dink kinders moet eers ‘reg’ wees. Maar dan benader jy dit verkeerdom,” sê Roger McIntire, ’n Amerikaans­e sielkundep­rofessor en die skrywer van Raising Good Kids in Tough Times. Solank jy die regte take kies en realisties is oor jou verwagting­s, kan kinders iets leer deur dit fisiek te doen, met jou raad en ondersteun­ing.

As ’n taak vir hulle “onmoontlik” lyk, kan jy hulle help om dit in kleiner, doenbare dele op te deel, sê Henriëtte Joubert-Pienaar, ’n opvoedkund­ige

2-3 jaar

B Speelgoed opruim. B Vee op as jy gemors

het.

B Gooi klere in wasgoedman­djie.

B Vat bord wasbak toe

ná ete .

B Afstof.

B Boeke/tydskrifte op

mekaar pak.

4-5 jaar

B Help om wasgoed op sielkundig­e van Pretoria. “Vra hulle om die eerste stap of twee te doen, en sê watter stappe jy dan daarna gaan doen wanneer jy by hulle oorvat.”

So kan jy hulle mettertyd meer verantwoor­delikheid gee wanneer hulle meer selfvertro­ue met ’n sekere taak kry.

Gee opbouende terugvoer, sê Henriëtte. “Kinders voel trots as hulle kan bydra – en jy moet dit ook so aan hulle oordra.” Gebruik woorde soos: “Dankie dat jy ons so mooi help in die huis” of “Mamma en Pappa waardeer dit”.

Wanneer jy wil terugvoer gee oor hoe ’n taak gedoen is, is opbouende taal veral belangrik, verduideli­k Henriëtte.

“Sê byvoorbeel­d: ‘Ek weet jy kan volgende keer ’n beter plan maak’ of ‘Kom ons probeer weer’ .”

Sy beveel ook aan dat jy jou bes doen om nie dreigement­e te gebruik om kinders te oorreed om huistake te doen nie – maak nie saak hoe moeilik dit is nie. “Dreigement­e op ’n jong ouderdom kan veroorsaak dat kinders minder belangstel­ling toon in hoe die huishoudin­g werk, wat dit dan net nog moeiliker maak om hulle betrokke te kry – hulle het dan ’n negatiewe konnotasie daarmee,” sê Henriëtte.

En moenie dink dis net jonger kinders wat geprys wil word nie. “Ouer kinders het ook

Hier is van die huistake per ouderdomsg­roep wat die arbeidster­apeut Johanine Venter en die opvoedkund­ige sielkundig­e Henriëtte Joubert-Pienaar voorstel. Maar dit verskil van kind tot kind, en hierdie lys is net ’n riglyn, sê Johanine. “Hou jou kind dop

te vou en weg te pak – begin met kouse/ sokkies.

B Kies eie klere en trek

self aan.

B Borsel hare.

B Help om bed op te

maak.

B Help om snipperman­djies leeg te maak.

B Help om diere kos en

water te gee.

B Tafeldek/afdek.

– sommige kinders is vroeër of later gereed vir sekere take.” Die belangriks­te is om konsekwent te wees – moenie een week iets van jou kind verwag en dan die volgende week ’n hele ander lys vereistes hê nie.

Help ligte inkopies dra.

B Blomme water gee. B Die skottelgoe­dwasser uitpak.

B6-7 jaar

B Maak self bed op.

B Vou en pak wasgoed

in die kas.

B Handdoek ophang. B Help om inkopies weg te pak. Help met kos maak

Bdié erkenning nodig en wil hoor hulle word waardeer en is ’n belangrike deel van die gesin.”

Kinders jonger as 10 sal byna altyd wil help as jy huistake met ’n prettige aanslag benader, sê Johanine. “Maak opruim ’n kompetisie of ’n speletjie deur byvoorbeel­d te sê: Kom ons kyk wie kan die meeste blokkies optel of die vinnigste hul wasgoed in die mandjie gooi.”

Sy en haar kinders het ’n opruimlied­jie wat hulle sing terwyl hulle opruim, sê Maureen.

Oorweeg iets soos ’n groot werkkaart in die kombuis of op die yskas waar elkeen se take aangedui en afgemerk word wanneer dit gedoen is – dit help kinders om te sien hulle is nie die enigstes wat take het nie; Ma en Pa bring ook hul kant deur byvoorbeel­d die vullis uit te vat en kos te maak.

“Kinders moet voel hulle wil deelneem en help – en voel hulle is deel van ’n span,” sê Henriëtte.

As jou kind ’n bietjie ouer is, kan julle sy take saam in twee kolomme neerskryf: “Ek moet eers . . .” en “dan kan ek . . .”, verduideli­k Johanine. “Dan kan hulle in die tweede kolom invul wat hulle graag daarna sal wil doen.”

So iets help ook om ’n roetine te vestig – iets wat kinders veilig laat voel en help dat hulle presies weet wat van hulle verwag word.

en kan self ’n toebroodji­e maak. Help met skottelgoe­d was.

B Help kosblik pak. B Help stofsuig/vee.

B8-10 jaar

BBBPak skoon skottelgoe­d weg (mits hulle kan bykom).

Pak hul eie tas/sak uit ná skool/sport. Sorteer klere wat nie

BBmeer pas nie en speelgoed wat nie gebruik word nie. Pak eie kas en laaie reg. Tuin natmaak.

11+ jaar

Help met jonger broers en susters. Help dinge regmaak om die huis.

B Pak skottelgoe­d weg. B Help wasgoed was. ■

BB

 ??  ??
 ??  ?? CARLA COETZEE
CARLA COETZEE
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa