Huisgenoot

Kyk dit nou! Vergeet my nie is van 5 Julie op DStv BoxOffice

-

PIETIE BEYERS

Karakter Uitstaanoo­mblik

Dieter

“Wat vir my uitstaan, is die samesyn, die kameraderi­e, die groepsgevo­el in die toneelgese­lskap en die crew. Ek is van nature ’n mens wat lief is vir mense, en om in close quarters en sulke lang ure in ’n lekker span te werk was vir my baie spesiaal,” vertel Pietie (31). “Ek is baie dankbaar vir die ervaring en die konneksies wat ek gemaak het. Ek sien daarna uit dat mense die fliek nou kan kyk.”

“Ek het my baard ontsettend lank laat groei vir ’n fliek wat nou uitgestel is,” lag Pietie. “So ek gaan dit dalk moet laat aanhou groei tot ek weet nie . . . 2025 toe! Ek hou myself besig met radiowerk, en ek en my vriend het ’n podsending, So loop hy maar, die lewe en so.”

Wat is volgende?

IN DIE KOLLIG / TELEVISIE / MUSIEK / BOEKE / KORTVERHAA­L / TV-GIDS / HUISGENOTJ­IES / BLOKRAAIE

AMALIA UYS

Karakter Uitstaanoo­mblik

Thea

“In Londen was daar ’n aand wat baie cool was. Ek was nie besig om te skiet nie en het op my eie na ’n play gaan kyk. Ek was laataand in die subway op pad terug na ons blyplek. Toe ek so om die draai van die een gang kom, toe kom die hele klompie akteurs van die ander kant af – hulle het toe pas daar geskiet. Dit was asof ’n klomp vriende mekaar ontmoet. Dit was special,” vertel die 35-jarige aktrise.

“Ek het ná Vergeet my nie aanbeweeg na Trap! Dis my huis, ’n werklikhei­dsprogram vir VIA. Daarna het ek ’n fliek geskiet, Meisies wat fluit, wat volgende jaar verskyn, en toe het ek gewerk aan Ekstra medium – ’n reeks wat later vanjaar op kykNET verskyn.

Wat’s volgende?

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa