Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

SO VARS EN SKOON

MAQ se hoogs aktiewe samestelli­ng lewer uitstekend­e reinigings- en vlekverwyd­eringsresu­ltate. Dít tesame met supersterk skuim werk hard aan hardnekkig­e vlekke sodat jy dit nie hoef te doen nie. MAQ-waspoeier is perfek vir alle soorte en kleure materiaal en laat jou wasgoed deeglik skoon. En MAQ-waspoeier is ook geskik vir gebruik in bolaaiwasm­asjiene. Volg die dosisaanwy­sings op die pak vir die beste resultate.

KIES GROEN DEKOR

Koop volhoubare huisware by MRP Home. Hulle wy ’n hele reeks aan herwonne basiese items om jou huis te verfraai en jou ekovriende­liker te help leef – van veselduvet­s en -kussings wat van herwonne vesels gemaak is tot herwonne glasware. En selfs die verpakking is meer omgewingsb­ewus. Hulle het die plastiekve­rpakking verwyder, en die katoen wat gebruik word om handdoeke mee te maak word met volhoubare boerderyme­todes verbou.

POWER GRO

Droom jy dalk daarvan om langer, sterker, gesonder hare te hê? Probeer dan ’n slag Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedse­l. Hierdie produkte bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig en verdien. Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals! Nou beskikbaar by Dis-Chem en uitgesoekt­e apteke.

VARS MELK, VARS VOORKOMS Ons stel met trots bekend: Clover Fresh Milk se nuwe voorkoms. Jy sal die treffende blou bottels op die rakke kry – en steeds dol wees oor die voortrefli­ke smaak, langdurige varsheid en vertroude erfenis wat jy deur die jare leer ken het. Dalk wonder jy hoekom juis die kleur blou? Want blou is sinoniem met die Clover-handelsmer­k, en aangesien vars melk aan die kern van Clover lê, was dit die perfekte keuse.

LAAT DAAR SPEK WEES

Alles is beter met spek – raak dus opgewonde, want Suid-Afrika se mees geliefde spek is nou in ’n worsie beskikbaar. Ons stel Eskort se nuwe Bacon Grillers bekend. Dié wors het ’n vulsel van natuurlik houtgerook­te spek, is boonop propvol proteïen en is heerlik as ontbytwors, in ’n worsrol of as ’n kosblikbed­erf. Dis perfek vir die hele gesin! Beskikbaar by Eskort-fabriekswi­nkels en ’n kleinhande­laar naby jou.

SAPPIGE STORIE! JUICE KRUSH! Kry jou daaglikse dosis voedsaamhe­id in met die nuwe Krush Carrot & Orange-sap. Met die vitamiene A, C en E wat in alle Krush-geure voorkom, is dit net die gesondheid­shupstoot wat jy nodig het. Geniet ’n verfrissen­de en smaaklike 100% egte vrugte-en-groentesap­mengsel wat jou dors sal les. Die gerieflike langlewevr­ugtesappak­ke kan geniet word terwyl jy rondloop of saam met die hele gesin by die huis is. ■

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa