Huisgenoot

Charlize weer ’n aksieheld in The Old Guard Plus: Nog 3 flieks om aanlyn te stroom

Van aksie tot drama – dié lys bevat iets vir elke smaak

-

Saamgestel deur LARA ATSON

THE OLD GUARD

ONSTERFLIK­E SLUIPMOORD­ENAARS Nie alle superhelde wil in die kollig wees nie. Daar is baie wat al eeue lank bestaan en stil-stil die mensdom red. Die nuwe Netflix-aksiefliek The Old Guard vertel juis dié soort verhaal. Dis gegrond op die reeks grafiese romans deur Greg Rucka en Leandro Fernandez en gaan oor ’n tawwe groep sluipmoord­enaars met ’n dig bewaarde geheim – hulle is almal on

Waaroor gaan dit?

Dis die hartverske­urende verhaal van ’n vrou wat vir ’n ander gesin as haar eie sorg en weens die apartheids­wetgewing in Suid-Afrika geen regte in haar geboortela­nd het nie. Poppie Nongena sorg nie net dat haar werkgewers se huis skoon is en daar kos op die tafel is nie. Sy troos ook – iets wat sy graag met haar eie kinders sou wou doen, wat nou noodgedwon­ge deur familieled­e grootgemaa­k moet word. sterflik en kan genees word van enigiets van koeëlwonde tot meswonde. Hulle bestaan boonop al eeue lank. En hulle word sommer baie betaal om gevaarlike sendings te onderneem.

WIE’S WIE?

Ons goue meisie Charlize Theron het gedink sy sou nooit weer ’n aksierol kry nadat haar eerste aksiefliek, AEon Flux, in

Die fliek is ’n verwerking van Elsa Joubert se bekroonde boek Die swerfjare van Poppie Nongena. Die bekende Afrikaanse skrywer is vroeër vanjaar weens covid-19 dood, maar kon die rolprent voor haar dood sien en was glo baie ingenome daarmee.

Die hele boek is nie verfilm nie – net die gedeelte waar Poppie (Clementine Mosimane), wat oorspronkl­ik uit die destydse Transkei kom, haar pasboek moet hernu. Alle swart Suid-Afrikaners moes so ’n pasboek dra om te kon rondbeweeg. Toe

2005 swak by die loket gevaar het nie. Maar toe kom haar rol as Furiosa in Mad Max: Fury Road ’n dekade later – ’n fliekkarak­ter wat popkultuss­tatus geniet het – en die aksierille­r Atomic Blonde in 2017. Nou vertolk sy ook die hoofrol in The Old Guard, ’n fliek waaroor dit omtrént gons. Charlize is te sien as Andromache, oftewel Andy. Sy is die leier van die groep onsterflik­e huursoldat­e wat aan die werk haar man, Stone (Chris Gxalaba), te siek is om te werk, sê die staat Poppie is “onwettig” in die Kaap.

Wie sal hiervan hou?

Wil jy in die skoene wees van die vrou wat in die kombuis en die huis werk; jou kinders se “tweede ma”? Al speel die fliek in die apartheids­jare af, is daar baie ooreenkoms­te tussen Poppie se storie en die omstandigh­ede van huiswerker­s vandag.

Christiaan Olwagen (ook die regisseur) en Saartjie Botha het ’n baie toegank

moet spring toe hul identiteit én buitengewo­ne vermoëns amper ontbloot word. Andy en Nile (KiKi Layne), ’n nuwe lid wat by die span aansluit en as mentor vir Andy optree, moet The Old Guard dan help om ’n bedreiging te stuit.

“Die groep baklei vir dit wat hulle glo reg is – vir ’n beter samelewing en die wêreld – en hou ’n ogie op diegene wat hulp die meeste nodig het,” vertel Charlize. “Maar Andy raak moeg en gefrustree­rd met haar onsterflik­heid, en wanneer ons haar ontmoet, is sy huiwerig om aan te hou baklei, want dit lyk ná al die tyd steeds nie of dit ’n verskil gemaak het nie.”

DAAI BYL . . .

Die byl wat Charlize se karakter Andy in The Old Guard swaai, was ’n ruk lank deel van dié aktrise se lewe. “Dit het ’n paar keer gebeur dat iemand my motor parkeer en dan lê die byl op die agtersitpl­ek. like draaiboek geskep. Hulle het ’n klein grepie uit Poppie se lewe uitgebordu­ur tot ’n diep en ryk kykervarin­g. Die toneelspel van iedereen – tot die randkarakt­ers – is iets om te aanskou en op trots te wees. Dis ’n rolprent vir elkeen wat hou van ’n storie met ’n hart, wat omgee oor Suid-Afrika se verlede en die nalatenska­p van Elsa Joubert. – PIETER VAN ZYL 2019. 106 MIN. 16 BESKIKBAAR OP DSTV BOXOFFICE

Ek het ’n paar vreemde kyke gekry. Ek moes dit ook vir my kinders ( Jackson en August) wegsteek, want hulle wou daarmee speel,” vertel Charlize, wat in Los Angeles woon. Sy het die byl heeltyd by haar gehad sodat dit soos tweede natuur kon word en haar bewegings in aksietonel­e natuurlik kon lyk. Hulle het met die fliek “nuwe dinge probeer”, vertel sy. “Ek dink die stel is ongeloofli­k. Ek moes drie operasies kry ná verfilming, so, ja – ons het bloed, sweet en trane op die vloer gelos.”

REDDER OF BOOSWIG?

Die skurk, Merrick, wat ’n farmaseuti­ese maatskappy bestuur, word gespeel deur Harry Melling, wat Dudley Dursley in die Harry Potter-flieks was. Dié hoor by Copley (Chiwetel Ejiofor), ’n oudagent van die Amerikaans­e intelligen­siediens, daar is ’n groep mense wat onsterflik is.

“Ek dink ons wil glo dat Merrick aan die begin ’n kuur wil vind. Hy wil hul genetiese kode uitwerk en mense help om alle siektes in die wêreld te genees,” vertel Harry oor die karakter. Maar is dit die geval of het hy ander duister planne? 2020. 125 MIN. O16.

VANAF 10 JULIE BESKIKBAAR OP NETFLIX

BRONNE: CRITICALHI­T.NET, TIMESLIVE.CO.ZA, THE HOLLYWOOD REPORTER, VARIETY.COM, INDIANEXPR­ESS.COM, SCREENRANT. COM

 ??  ??
 ??  ?? LINKS: Luca Marinelli (links), Matthias Schoenaert­s en Charlize Theron in The Old
Guard. REGS: Charlize in ’n aksietonee­l. HEEL REGS: Van links is Marwan Kenzari, Matthias, Charlize, Luca en KiKi Layne.
Charlize speel die leier van ’n groep onsterflik­e sluipmoord­enaars.
LINKS: Luca Marinelli (links), Matthias Schoenaert­s en Charlize Theron in The Old Guard. REGS: Charlize in ’n aksietonee­l. HEEL REGS: Van links is Marwan Kenzari, Matthias, Charlize, Luca en KiKi Layne. Charlize speel die leier van ’n groep onsterflik­e sluipmoord­enaars.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? HEEL LINKS: Anna-Mart van der Merwe as Antoinette Swanepoel en Clementine Mosimane as Poppie Nongena. LINKS: Rolanda Marais is Antoinette se suster, Magriet. REGS: Clementine en Nomsa Nene, wat haar ma, Lenah, speel.
HEEL LINKS: Anna-Mart van der Merwe as Antoinette Swanepoel en Clementine Mosimane as Poppie Nongena. LINKS: Rolanda Marais is Antoinette se suster, Magriet. REGS: Clementine en Nomsa Nene, wat haar ma, Lenah, speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa