Huisgenoot

PESTO-EN-BILTONG-GRAANBAKKI­E

-

k – koppie(s) e – eetlepel(s) t – teelepel(s)

GENOEG VIR 4 MENSE BEREIDING: 20 MIN.

PESTO

125 ml (½ k) pampoenpit­te, gerooster

125 ml (½ k) gerasperde pecorinoka­as

1-2 knoffelhui­sies

250 ml (1 k) basilie

250 ml (1 k) pietersiel­ie 60 ml (¼ k) olyfolie

30 ml (2 e) suurlemoen­sap sout

VIR VOORSIT

750 ml (3 k) gekookte bruinrys en antieke graanmengs­el

500 ml (2 k) gaar sorghum 100 g biltongsky­we

2-3 sprietuie, gekap vars kruie 1 2 suurlemoen­wiggies

Plaas die pampoenpit­te, pecorinoka­as en knoffel in die bak van ’n voedselver­werker en maal fyn. Voeg die kruie by en verwerk tot fyngekap. Voeg die olyfolie en suurlemoen­sap by en verwerk tot ’n gladde mengsel. Geur met die sout.

Verdeel die gemengde rys en sorghum tussen vier bakke. Skep die pesto, biltong, sprietuie en kruie bo-op. Sit voor saam met die suurlemoen­wiggies.

grofgekap

SOUS

60 ml (¼ k) sojasous

30 ml (2 e) vissous sap van 1 lemmetjie

15 ml (1 e) appel- of rysasyn 15-30 ml (1-2 e) heuning 15 ml (1 e) geroosterd­e sesamsade 1 knoffelhui­sie, fyngekap 2 brandrissi­es, gekap BOLAAG

2 avokado’s, in skywe gesny ’n bos krulkool, in die oond gerooster indien verkies 5 ml (1 t) rissievlok­kies (opsioneel) lemmetjiew­iggies 1 3

Plaas al die bestanddel­e in ’n groot bak en meng.

Meng al die bestanddel­e en giet oor die slaai. Meng liggies en verdeel die slaai tussen vier bakkies.

Rangskik die

Sous

 ??  ?? Pesto
Vir voorsit
Pesto Vir voorsit
 ??  ?? 2
Koolslaai
Bolaag avokadosky­we en krulkool op die slaai en strooi die rissievlok­kies oor indien jy dit gebruik. Sit voor saam met die lemmetjiew­iggies.
2 Koolslaai Bolaag avokadosky­we en krulkool op die slaai en strooi die rissievlok­kies oor indien jy dit gebruik. Sit voor saam met die lemmetjiew­iggies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa