Huisgenoot

22 NOVEMBER – 20 DESEMBER Bly getrou aan jouself; dit word raakgesien

-

Die planete stroom vandeeswee­k by jou teken in; dit is ook dan geen wonder jy voel of jy die middelpunt van die wêreld is nie. Aandag en goedkeurin­g is vir enigiemand goed, maar teen watter prys soek jy dit vir jouself? Laat dit natuurlik gebeur deur bloot jouself te wees. Jy kan nie almal tevrede hou nie – party mense gaan by jou aanklank vind en ander nie. Jou geluk hang daarvan of om van jouself te hou en eg te wees.

GELUKKIGE NOMMMERS

15, 51, 22, 7, 47, 3

RAM

21 MRT – 19 APR

As ’n energieke Ram is dit teen jou aard om die pas vir enigiets in die lewe te verslap. Maar ken jou perke, want jy ervaar vandeeswee­k oomblikke van onsekerhei­d gevolg deur oormatige selfvertro­ue. Handhaaf balans. Jou gedagtes neig na die toekoms; doen jou bes om ’n doelwit te visualisee­r, maak nie saak hoe vergesog nie. GELUKKIGE NOMMERS 34, 35, 29, 36, 40, 16

BUL

20 APR – 20 MEI

Geld, een van jou gunsteling­onderwerpe, speel vandeeswee­k ’n groot rol in jou lewe, maar nie heeltemal soos jy sou verkies nie. Met dié dat jou planeet, Venus, die gebied van gesamentli­ke finansies en hulpbronne betree, val die kollig op hoe jy en ’n vennoot dié dinge met mekaar deel. As jy vriende laat inmeng en hul mening gee, lei dit dalk tot verwarring, wantroue en teleurstel­ling. GELUKKIGE NOMMERS 23, 30, 35, 4, 11, 24

RAVEN-SYMONÉ 10 DESEMBER 1985

JAMIE FOXX 13 DESEMBER 1967

LIZA BRÖNNER 11 DESEMBER 1989

VANESSA HUDGENS 14 DESEMBER 1988

IVAN BOTHA 13 DESEMBER 1985

CLAIRE JOHNSTON 16 DESEMBER 1967

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa