Huisgenoot

ARANCINI MET TAMATIEKON­FYT

-

Maak ’n fles van dié tamatiekon­fyt en hou dit in die yskas vir tot twee weke.

GENOEG VIR 6 MENSE BEREIDING: 20 MIN. GAARMAAK: 45 MIN.

TAMATIEKON­FYT

30 ml (2 t) olyfolie 3 groot uie, in skyfies gesny 240 g sondroë tamaties, gekap

30 ml (2 e) rooiwynasy­n 60 ml (¼ k) suiker ’n knippie sout ARANCINI

500 ml (2 k) klaarberei­de risottorys of oorskietri­sotto, afgekoel

250 ml (1 k) fyn broodkrumm­els

2 eiers, geklits olie vir diepbraai 1 2

Verhit die olie in ’n groot, diep pan. Voeg die uie by en braai 15-20 min. oor matige hitte of tot die uie sag is en begin verkleur. Voeg die res van die bestanddel­e by en roer deur.

Roer die konfyt tot die suiker opgelos is. Laat oor ’n lae hitte prut of tot die konfyt lekker klewerig 3 is. Laat afkoel en skep in ’n fles. Seël goed en hou in die yskas tot nodig.

Arancini

Rol okkerneutg­rootte-bolletjies met die koue risotto (maak jou hande nat met water as die rys te klewerig is). Rol die bolletjies in die broodkrumm­els. Doop in die eier en rol weer in die krummels. Pak die bolletjies 5 6

Span jou skouers in om hierdie herfs die koeler weer in styl te trotseer. Kies opvallende skouervers­ierings en pofmoue in gedempte sorbetkleu­re en oordadige olyfkleure om ’n modestelli­ng vir alle geleenthed­e te skep.

’n Model vertoon ’n dromerige sorbetkleu­rige Danny Reinkeuitr­usting met pofmoue by die Mercedes-Benz-modeweek in Berlyn, Duitsland.

WENK

Span jou afgeskeept­e plat somerskoen­e weer in vir die koeler dae.

Selfs plat skoene werk vir hierdie trend. Natalia dra wit wolsokkies by swart Chanel-leerskoene in die strate van Parys. Sy rond dit af met ’n wit T-hemp, denimbaadj­ie en ’n leerkortbr­oek met ’n krokodilve­lpatroon van The Frankie Shop, ’n goue Chanel-kettingbel­t en ’n gekwilte tweedsteek-Chanel-handsak.

Die model Bianca Derhy lyk moeiteloos sjiek in ’n Burberry-blokkiesro­mp, Majorelle-toppie, Vertigo-wolbaadjie en swart kouse met Zara-stewels daarby in haar tuisstad, Parys.

 ??  ?? Tamatiekon­fyt 4 op ’n bord en verkoel minstens 30 min. in die yskas. Verhit die olie vir diepbraai en braai die arancini in sarsies tot goudbruin en bros. Dreineer op kombuispap­ier. Afronding Skep ruimskoots van die konfyt op die arancini en sit dadelik voor.
Tamatiekon­fyt 4 op ’n bord en verkoel minstens 30 min. in die yskas. Verhit die olie vir diepbraai en braai die arancini in sarsies tot goudbruin en bros. Dreineer op kombuispap­ier. Afronding Skep ruimskoots van die konfyt op die arancini en sit dadelik voor.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Die klassieke kubusvorm is weer hoogmode.
Van kollegekle­re tot kantoordra­g – blokke, ruite en vierkante is groot nuus op straat en op die loopplank.
Die klassieke kubusvorm is weer hoogmode. Van kollegekle­re tot kantoordra­g – blokke, ruite en vierkante is groot nuus op straat en op die loopplank.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa