Huisgenoot

WEES OP DIE UITKYK

VIR SPESIALE AANBIEDING­S

- 1 Credé Organic Coconut Oil R45 vir 400 ml en

Ons hou almal van uitverkopi­ngs en afslagprod­ukte. Dis deel van die kleinhande­lervaring wat ons by winkels laat uitstap met veel meer skoonheids­produkte as wat ons beoog het om te koop. Maar vir spaarsame aanlyn kopers bied skoonheids­webtuistes ook fantasties­e spesiale aanbieding­s. Beproef dié vir ’n begin.

Vir grimering MAC Cosmetics

Intekenaar­s kry 15% af op hul eerste bestelling op die webtuiste, asook kennisgewi­ngs oor aanlyn uitverkopi­ngs. As jy ’n profiel skep, kan jy gratis produkmons­ters kry en tot 40% af op party produkte wat uitsluitli­k aanlyn gekoop word. Jy kan gewoonlik jou produkte teruggee en jou geld terugkry.

Besoek: maccosmeti­cs.co.za Clarins

Ja, hul produkte is duur, maar jy word byna altyd gratis miniweerga­wes van grimering en velsorgpro­dukte aangebied met elke aanlyn aankoop, en aanlyn promosies het dikwels geskenke by. Dit maak Clarins se webtuiste een om te boekmerk, en hul nuusbrief is

’n moet.

Besoek: clarins.co.za

Vir hare

Clicks en Dis-Chem

het fantasties­e beloningsp­rogramme. Wees op die uitkyk vir hul aanlyn promosies – van meng-en-pasafslagt­e en drie-vir-twee-promosies tot koopeen-kry-een-gratis-uitverkopi­ngs.

bestanddel­e aanlyn kan koop nie. Byvoorbeel­d, as jy ’n sekere handelsnaa­m se onverwerkt­e galambotte­r of klapperoli­e as ’n lyfroom gebruik, is daar geen rede waarom jy dit nie by ’n betroubare aanlyn webtuiste (soos takealot.com, wat produkte soos onverwerkt­e

Die voordeel van dié promosies is dat dit gewoonlik vir spesifieke handelsnam­e is. Dit maak dit ideaal vir haarsorg, want jy kan byvoorbeel­d minder betaal vir sjampoe, opknapper en ’n haarbevogt­iger of -serum van dieselfde vervaardig­er.

Besoek: clicks.co.za, dischem.co.za

Vir velsorg Aanlyn skoonheids­handelaars

soos faithful-tonature.co.za, thevinery. co.za, greenspayo­ga.co.za/shop, shopzero.co.za en seeds-of-kindness. com bied wonderlike promosies en het ’n groot verskeiden­heid organiese velsorgpro­dukte.

Die aanlyn winkel Dermastore hou betroubare gehaltepro­dukte aan wat deur dermatoloë onderskryf word. Jy kan ook ’n aanlyn velbeoorde­ling doen. Die webtuiste bied gereeld promosies.

Besoek: dermastore.co.za

galambotte­r in grootmaat verkoop) of gesondheid­swinkel (soos faithful-to-nature.co.za) vir minder, minus die handelsmer­k, kan koop nie. ■

 ??  ?? Nog ’n bonus is jy verdien nie net lojaliteit­spunte op die winkel se beloningsp­rogram nie; jy verdien dit ook op ander soortgelyk­e programme wat aan jou bankkaart gekoppel is, soos eBucks of U-Count.
Nog ’n bonus is jy verdien nie net lojaliteit­spunte op die winkel se beloningsp­rogram nie; jy verdien dit ook op ander soortgelyk­e programme wat aan jou bankkaart gekoppel is, soos eBucks of U-Count.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa