Huisgenoot

19 FEBRUARIE – 20 MAART Veral jou nuwe selfvertro­ue sal voordelig wees

-

Jy sal die genadige en liefdevoll­e effek van Venus hierdie week in jou teken voel. Afgesien van die aantrekkin­g van allerhande gunstige dinge en mense na jou toe, is dit die versterkin­g van selfvertro­ue wat jou kan bevoordeel. As jy ’n persoonlik­e mooimaakse­ssie wou doen, moenie langer wag om die afspraak te maak nie. Om jouself onvoorwaar­delik lief te hê is altyd die eerste stap om ander – ’n mens of troeteldie­r – lief te hê. GELUKKIGE NOMMERS

18, 35, 3, 14, 10, 38

KREEF

21 JUN – 21 JUL

Met die liefdesdiv­a, Venus, wat dié week in ’n medewatert­eken inbeweeg, kan die gevolge net positief wees. Maak werk van daai droom van ’n uitgebreid­e reis in jou toekoms. Harmonie tussen jou vriende en jou geliefde beteken almal kan vir ’n veranderin­g ’n lekker tyd saam geniet. Wees bedag op hoe broers en susters onder die komende volmaan reageer. GELUKKIGE NOMMERS 2, 34, 24, 23, 49, 4

LEEU

22 JUL – 22 AUG

’n Vreedsaamh­eid heers in jou liefdeslew­e dié week en as jy gehoop het om nader te beweeg aan iemand, is die tyd reg daarvoor. Werk kan suksesvol wees en dit lyk asof jy op die regte plek en tyd is om ’n goeie geleenthei­d te benut. ’n Spanpoging is altyd meer lonend as individuel­e pogings; dink aan die geheel eerder as aan jouself. Daar is geldnuus op pad. GELUKKIGE NOMMERS 33, 16, 17, 45, 18, 43

MINKI V.D. WESTHUIZEN 26 FEBRUARIE 1984

LUPITA NYONG’O 1 MAART 1983

NAAS BOTHA 27 FEBRUARIE 1958

JUSTIN BIEBER 1 MAART 1994

NÁDINE 28 FEBRUARIE 1982

NATHALIE EMMANUEL 2 MAART 1989

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa