Huisgenoot

HET JY GEWEET?

-

Gerardus Mercator het die eerste kaart gemaak wat die Aarde op ’n plat kaart “reg” laat lyk het. Seereise het dus ná 1569 makliker geraak. Mercator se truuk om ’n aardbol op ’n kaart weer te gee was om die landmassas en oseane geleidelik wyer te teken waar hulle verder noord of suid op die kaart verskyn. Ongelukkig verwring dit hoe ons na die wêreld kyk omdat lande nader aan die pole, soos Kanada en Rusland, kunsmatig vergroot word terwyl streke by die ewenaar, soos Afrika, kleiner voorgestel word.

In die 18de eeu het wiskundige vooruitgan­g en metingsteg­nologie die kaartbedry­f laat floreer. Die Cassini-familie het Frankryk in dié tyd deurkruis om die land se afmetings met trianguler­ing (driehoeksm­eetkunde of trigonomet­rie) uiters akkuraat te bereken. Hulle het ’n teodoliet (opmetingsi­nstrument) hiervoor gebruik.

In die moderne tyd gebruik kartograwe lugfoto’s, satellietb­eelde en afstandswa­arneming om doeltreffe­nde en noukeurige kaarte te en die Kartografi­e is die studie van woord kuns om kaarte op te trek. Die is ontleen aan die Griekse woorde en khartes (vel papier of kaart) graphia (geskrif). ’n Kartograaf oftewel kaartteken­aar kombineer wiskundige en ander tegnieke om die werklikhei­d so weer te gee dat dit ruimtelike inligting doeltreffe­nd kan kommunikee­r.

Deesdae gebruik ons GPS om by ’n onbekende bestemming uit te kom.

maak waarop alle kenmerke voorkom van kuslyne, paaie en geboue tot waterskeid­ings en die topografie (plekbeskry­wing).

Gehaltekaa­rte word deesdae met die gebruik van sagteware gemaak. Ons berg ruimtelike inligting nou in ’n databasis om op roep wanneer dit benodig word.

Die gevorderde gereedskap tot ons beskikking bied dinamiese interaktie­we kaarte wat digitaal gemanipule­er kan word. Met GPS kry ons kaarte lewe. Hulle praat met robotagtig­e stemme om vir ons te verduideli­k waarheen om te gaan. Maar dis belangrik dat jy ook weet hoe om ’n kaart te lees, want elektronie­se toerusting is nie altyd beskikbaar nie. ■ vir ’n inligtings­grafika oor die struktuur van ons spiere.

 ??  ??
 ??  ?? Kyk gerus na dié video om meer te leer oor die geskiedeni­s van kartografi­e en kaarte:
Kyk gerus na dié video om meer te leer oor die geskiedeni­s van kartografi­e en kaarte:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa