Huisgenoot

STRUKTUUR VAN ’N SKELETSPIE­R

- Gesonde tande help om jou hele lyf teen siektes te beskerm. Wat is die hardste stof in die mens se liggaam? Hoeveel melktande en hoeveel permanente tande het ons?

SOORTE SPIERE HARTSPIER

Dié spier laat jou hart klop. Dit bestaan uit ’n netwerk vesels wat die hartkamers vorm. Wanneer dit ontspan en saamtrek, beweeg bloed in en uit die kamers. Die hartspier trek ’n leeftyd lank outomaties saam sonder om moeg te word.

Dis die spiere wat meestal aan bene geheg is. Hulle help die liggaam beweeg, sy postuur en balans hou, en ondersteun die organe. Dis die enigste willekeuri­ge spiere (wat jy kan kies om te beweeg).

Dis onwillekeu­rige spiere (wat vanself funksionee­r) in die wande van hol organe, soos dié in are wat die bloed help vloei en dié wat kos deur jou spysverter­ingstelsel vervoer en jou laat asemhaal.

Elke skeletspie­r bevat verskeie veselbonde­ls. Elke bondel bestaan uit lang en dun spiervesel­s, ook spierselle genoem. Elke spiervesel bestaan weer uit miofibrill­e, fyn buisies met proteïenfi­lamente (drade).

KITSFEITE

Jou liggaam bevat meer as 650 spiere. Jy gebruik 17 spiere om te glimlag en 43 om te frons.

Spiergeheu­e veroorsaak dat spiere “onthou” wanneer ons iets oor en oor doen. Hoe meer jy klavier speel of ’n rugbybal oor die pale skop, hoe beter raak jy dus.

B’n Spierkramp is wanneer ’n spier saamtrek, maar nie weer ontspan nie.

Gladdespie­re kom ook in die haarsakkie­s voor en laat jou hare rys.

Van die energie wat spiere laat beweeg, beland in die liggaam as hitte. Spierbeweg­ing help dus die liggaam om die regte temperatuu­r te behou.

BBBDie spier se selle of vesels is saamgegroe­peer in bondels.

WILLEKEURI­GE EN ONWILLEKEU­RIGE SPIERE Skeletspie­re is willekeuri­ge spiere; dit beteken ’n mens kan self besluit wanneer hulle moet beweeg. Ander spiere is onwillekeu­rige spiere, soos die gladdespie­re. Hulle werk vanself; jy kan hulle nie beheer nie.

SPIERE EN BEWEGING Tendons is sterk bondels vesel wat die sagte spiere aan die harde bene heg. Vir beweging trek die spiere saam en trek aan die tendons om die bene te laat beweeg. Wanneer die spier weer ontspan, beweeg die been terug na sy vorige posisie.

Het jy geweet?

Kyk mooi na jou tande!

Wat moet jy doen om jou tande sterk te hou? Knip die antwoorde uit en plak dit op die regte plekke om uit te vind.

Noem twee dinge wat gaatjies voorkom en tandvleis gesond hou. 1

Knip en plak en leer

Wat is volgende?

Watter pad moet die tandeborse­l volg om by die tand vol plaak te kom?

Borsel daardie tand!

 ??  ?? BURGERT BEHR MICHAEL DE LUCCHI
SKELETSPIE­RE
GLADDESPIE­RE
BEEN
SPIER
VESELBONDE­L
BURGERT BEHR MICHAEL DE LUCCHI SKELETSPIE­RE GLADDESPIE­RE BEEN SPIER VESELBONDE­L
 ??  ?? Die woorde onder is horisontaa­l, vertikaal of skuins en vorentoe of agtertoe in die rooster versteek. Soek en omkring dit.
Borsel gereeld jou tande
Eet gesonde kos met min suiker
Europa en die meeste Engelse lande het stories van ’n tandefeetj­ie. Maar ons weet dis eintlik die Tandemuis wat al die harde werk doen.
Gebruik gereeld tandevlos
Drink water ná etes en spoel jou mond uit 2 3 4 5
Die woorde onder is horisontaa­l, vertikaal of skuins en vorentoe of agtertoe in die rooster versteek. Soek en omkring dit. Borsel gereeld jou tande Eet gesonde kos met min suiker Europa en die meeste Engelse lande het stories van ’n tandefeetj­ie. Maar ons weet dis eintlik die Tandemuis wat al die harde werk doen. Gebruik gereeld tandevlos Drink water ná etes en spoel jou mond uit 2 3 4 5
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa