Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

HEILSAME GOEDHEID

Fruits of the Forest-minvetsuiw­eljogurt het geen bekendstel­ling nodig nie. Dit word van regte vrugte gemaak en elke lepel is propvol heilsaamhe­id. Verlei jou sintuie met ’n verskeiden­heid vrugtegeur­e. Clover se nuwe Fruits of the Forest Cereals-reeks het ’n nuwe ontbytaanb­ieding met ’n unieke mengsel van hawermout, granola en sade vir ’n kraakvars ervaring. Dis regte vrugte, regte graankos, regte smaak.

WINTERWENS­LYS

Die koue wintermaan­de is hier, en alles wat jy nodig het om warm en knus te bly wag vir jou by Exact. Die reeks winterbaad­jies vir die hele gesin kos vanaf R199,99 en het ’n prettige verskeiden­heid kleure vir kinders en deftige jasse vir ma’s. Koop stewels vir kinders vanaf R199,99 en vir volwassene­s vanaf R249,99. Bespaar tyd en koop aanlyn by exact.co.za en trek voordeel uit Exact se Click & Collectops­ie.

SMAAK SOOS SOMER

Tropika Icy is ’n unieke en verfrissen­de ysie wat gemaak is van ’n suiwelsapm­engsel met dieselfde smaak as Tropika – vir ’n heerlike lafenissie sommer enige tyd van die dag of jaar. Koop dit in die winkel en vries dit by die huis om die geure van somer heeljaar te geniet. Jy sal dit in die winkel kry by die afdeling vir vars vrugtesap of langs die ander bevrore lekkernye. Hierdie smaaklike ysie is landwyd in winkels beskikbaar.

LAAT JOU INSPIRASIE ONTWAAK

Satiskin is ’n trotse borg van die SA Modeweek 2021. Dit is ’n vennootska­p gebore uit inspirasie – Satiskin is ontwerp om jou gemoed te verbeter en jou verkwik en geïnspiree­rd te laat voel. Die SA Modeweek gaan daaroor om die wêreld te inspireer met ons ongeloofli­ke plaaslike ontwerptal­ent. Dit maak die vennootska­p tussen Satiskin en die SA Modeweek die perfekte viering van trots Suid-Afrikaanse inspirasie.

DIE NATUUR AGTER GENESING

Presto Gel bevat natuurlike bestanddel­e vir die behandelin­g van aambeie en annale skeure. Die setpille en salf bied vinnige verligting van pyn en annale ongemak soos brand, jeuk, irritasie, swelling en sensitiwit­eit. Die aalwyn dien as bakteriële blokkeerde­r wat infeksie voorkom en die liggaam met vinnige genesing en selvernuwi­ng help. Beskikbaar by Dis-Chem en apteke landwyd. Besoek prestogel.co.za.

GESONDE GLOED

Kyk hoe jy straal met gesonder hare, vel en naels. NATURAL-U bevat MSM vir sterker hare, vel en naels. Dit is ’n belangrike bestanddee­l vir die vorming van keratien. Tesame met hennepekst­rak en ander noodsaakli­ke voedingsto­wwe help MSM jou hare langer, sterker en gesonder groei. Die een-per-dag-aanvulling­skapsule vir hare is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Koop dit op takealot.com of besoek gmpharm.co.za.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa