Huisgenoot

MAAK MAALTYE WAAROP JY TROTS IS

Kook ’n storm los met Olive Pride – voeg daardie iets spesiaals by al jou gesin se gunsteling­e

-

ONTDEK ’n wêreld van geure en voeg ’n ekstra tikkie goue goedheid by met Clover Olive Pride. Dit is ’n klein gesonde veranderin­g wat elke gereg sal omskep sonder dat jy geur hoef in te boet. Kies uit ’n groot verskeiden­heid wat Extra Virgin Olive Oil, Blend Oil en Fat Spread insluit – ideaal vir elke maaltyd.

BEREI MAALTYE WAAROP JY TROTS IS

Die produkte het ’n unieke aroma en olyfgeur om maaltye tot nuwe hoogtes te voer. Maak jou reg om trots te wees!

HET JY GEWEET?

• Anders as wyn word olyfolie nie met ouderdom beleë nie en moet dit so vars moontlik gebruik word om die meeste voordeel daaruit te put.

• Ons beveel aan dat jy die Extra Virgin Olive Oil nie verhit

nie weens sy lae rookpunt.

OLIVE PRIDE EXTRA VIRGIN OLIVE

Die uitsonderl­ike olyfsmaak is danksy die kombinasie van Frantonio-, Leccino-, Coratina- en Mission-olywe. Dis heerlik om oor slaai of brood te bedruip en as ’n sous oor warm of koue geregte. Extra Virgin Olive Oil bevat min versadigde vette, is propvol antioksida­nte en is boonop cholestero­lvry.

OLIVE PRIDE BLEND OIL

Jy kry die perfekte kombinasie van saadolies en ekstrasuiw­er olyfolie. Dit kombineer die olyfsmaak met die gerief om dit oor hoë temperatur­e te kook. Dit werk goed vir braai, rooster, stowe en bak.

OLIVE PRIDE-500 g-FAT SPREAD

Die smaaklike smeer word met Extra Virgin Olive Oil gemaak en bevat baie gesonde omega-3-vette – en bied die grondslag vir al jou toebroodji­es en gebak.

Beskikbaar by alle vername kleinhande­laars.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa