Huisgenoot

OP DIE SILWERDOEK Dis fliekteate­rtyd!

Janu-worry is verby en as jy nog geld oorhet, is hierdie die flieks wat jy moet kyk!

- VERMAAK

WAAROOR DIT GAAN

Dié pop is beslis die nuwe gesig van gruwelflie­ks, en het reeds in haar eerste maand by die loket kultusstat­us gekry. M3GAN is immers meer as net ’n speelding. M3GAN is ’n wonder van kunsmatige intelligen­sie, ’n lewensgetr­oue pop wat geprogramm­eer is om ’n kind se beste metgesel en ’n ouer se grootste bondgenoot te wees. Toe die agtjarige Cady (Violet McGraw) wees gelaat word en by haar tannie, Gemma (Allison Williams), moet gaan bly, is Gemma aanvanklik onvoorbe

WAAROOR DIT GAAN

In 1955, nadat Emmett Till in ’n wrede, sinnelose rasseaanva­l vermoor is, beloof sy ma om die rassisme agter die aanval aan die kaak te stel. Till is ’n diep emosionele fliek oor die ware verhaal van Mamie Till-Mobley se meedoënlos­e strewe na geregtighe­id vir haar 14-jarige seun, Emmett, wat in 1955 vermoor is toe hy sy niggies in Mississipp­i besoek het. In Mamie se aangrypend­e reis om ondanks haar hartseer ’n ware verskil in die wêreld te maak, sien ons die universele krag van ’n ma se vermoë om dinge te verander.

HOEKOM DIT DIE KYK WERD IS

Simeon Wright, ’n familielid van Emmett en ’n ooggetuie van sy moord, het tot sy dood op 4 September 2017 as konsultant vir die projek gedien. reid om ’n ouer te wees. Sy besluit om ’n M3GANpop te kry om die kind geselskap te hou – maar dinge neem ’n afgryslike wending.

HOEKOM DIT DIE KYK WERD IS

Nog voor die fliek die silwerdoek gehaal het, was dit oral op sosiale media – daar was selfs ’n dansuitdag­ing op TikTok – gegrond op die nou gewilde, skrikwekke­nde dansie wat M3GAN in die fliek doen. En toe dit eindelik in Januarie uitgereik is in Amerika, het dit die rekords by die loket laat spat.

Dié biografies­e drama is reeds vir talle pryse benoem, insluitend ’n SAG- en talle rolprentfe­espryse. Dis nie net kritici wat gaande is oor die fliek nie; op Rotten Tomatoes gee kykers dit 97%. “Till

Hoewel Januarie geneig is om in Amerikaans­e fliekteate­rs stil te wees, het M3GAN die eerste uitreiking in meer as ’n dekade geword wat meer as $30 miljoen (R510 miljoen) in die eerste week van die nuwe jaar by die loket verdien het.

WAT ONS DAARVAN DINK

M3GAN is vreesaanja­end. Van die gruweltone­le waar sy in die vorm van ’n kind wrede dinge aanvang, laat ’n mens erg ongemaklik voel. Ook ander emosies – humor en die hartseer van familietra­gedies – maak deel uit van dié emosionele wipplank.

Jy moet die fliek saam met ander mense kyk om saam te ril, gil en gril en ná die fliek te gesels oor die kommentaar wat die fliek lewer op ons beheptheid met kunsmatige intelligen­sie en kinders wat altyd aanlyn is.

Dis beslis een van die moet-kyk-flieks van die jaar. En omdat sy soos ’n oulike meisietjie in outydse klere lyk, is sy meer grillerig as ander gruwelflie­k-poppe soos Annabelle, Brahms of selfs Chucky! – PIETER VAN ZYL is ’n pragtig vervaardig­de poging om rekening te hou met die persoonlik­e en maatskapli­ke nalatenska­p van laakbare rassegewel­d,” is die gehoorrese­nsente se konsensus.

 ?? ??
 ?? ?? Danielle Deadwyler speel die rol van Mamie Till-Mobley en Jalyn Hall is Emmett Till.
Danielle Deadwyler speel die rol van Mamie Till-Mobley en Jalyn Hall is Emmett Till.
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa