Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Dubbel die styl

Geniet die verbeterde maar bekostigba­re styl van Edgars se nuutste aanbod: Kies twee items van hul Stone Harbour-gholfhemde, geweefde hemde of denimversa­meling en spaar.

Of jy nou verkies om aanlyn te koop of die persoonlik­e ervaring van hul winkels, gee jou styl ’n volhoubare hupstoot met Stone Harbour. Dubbel die styl!

Dis mos hoe somer moet wees.

Vir meer gaan na edgars.co.za.

MAQ Dishwashin­g Liquid

MAQ-skottelgoe­dseep is ’n gekonsentr­eerde, dik vloeistof met ’n hoë skuimvlak en aktiewe bestanddel­e, met die krag van suurlemoen. Dit maak selfs die vuilste borde, potte en panne skoon. Eetgerei en glase is glansend skoon met dié seep, met geen smeermerke of strepe nie.

Geniet die hoëgehalte-skoonmaakk­rag wat olie sommer maklik verwyder: Meer skuim, meer krag, meer borde.

Beskikbaar in supermarkt­e landwyd.

Kalmte in ’n bottel

Solal® Ashwagandh­a bevat gekonsentr­eerde ashwagandh­a-ekstrak. Vroëe studies wys dit bied matige stresverli­gting vir die brein en liggaam deur die chemiese reaksies wat in jou lyf plaasvind as gevolg van stres te beperk.

Dis ’n gerieflike, natuurlike opsie as jy aan matige angs of hoë stresvlakk­e ly. Elke bottel bevat 60 kapsules. Besoek solal.co.za vir nog inligting of vind die perfekte Solal produk vir jou by your.solal.co.za.

Ons bou houthuise

Is jy op soek na uitstekend­e Nutec-huise – en baksteenbe­huisingsop­lossings ook? Laat Patric jou huis bou en spaar duisende. Gehaltewer­k word gewaarborg, en bouwerk voldoen aan SABSstanda­arde. Die ondernemin­g is 15 jaar oud met honderde voltooide projekte en verwysings.

Bel ons by verkope: 083-778-7214 (Chris); konstruksi­e: 073-916-3227 (Patric) vir ’n gratis kwotasie. (Lid van die Nasionale Registrasi­eraad vir Huisbouers.)

In hul tuinmaak-era

Die lente is eindelik hier, en Mr Price Home se tuinmaakre­eks het alles wat jy nodig het om te begin grawe en blom. Die prettige, geblomde reeks maak tuinmaak maklik, van saailinge kweek, jou plante water gee of net mooi lyk met jou tuinmaakto­erusting.

Jou innerlike tuin-entoesias sal sommer vinnig groen vingers kry! Propvol nuwe goed en dekor, hier is grawe vol geskenke.

Koop by mrpricehom­e.com.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za. Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke of koop nou by takealot.com.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa