Huisgenoot

NARTJIE-&-ROOIBOSVLA­POEDING

-

die beurt met die koffie of rooibostee by die eiermengse­l. Skep die beslag in die bereide oondbak en bak 25-30 min. of tot gaar en ’n toetspen skoon uit die middel van die poeding kom.

Sit al die bestanddel­e saam in ’n klein kastrol. Roer goed en verhit tot die sous begin prut. Giet oor die poeding sodra dit uit die oond uitkom.

Sprinkel nog nartjieski­l oor, indien verkies, en sit die poeding warm voor saam met vla of roomys.

Sous Afronding GENOEG VIR 4-6 MENSE / BEREIDING: 15 MIN. STOL: 3-4 UUR OF OORNAG / GAARMAAK: 15 MIN.

’n Ligter weergawe van crème brûleé gegeur met nartjie en rooibos.

250 ml (1 k) room 125 ml (½ k) volroommel­k 2 rooibostee­sakkies fyngeraspe­rde skil van 1 nartjie 4 eiergele

60 ml (¼ k) strooisuik­er

15 ml (1 e) gelatien, in 30 ml (2 e) water gespons

AFRONDING

2 nartjies, geskil

Hou 4-6 glasies byderhand.

1 Sit die room, melk en rooibostee­sakkies in ’n kastrol. Voeg die nartjieski­l by en verhit oor lae hitte tot die mengsel op die oppervlak begin stoom. Verwyder van die hitte en haal die teesakkies uit.

Klits die eiergele en suiker saam in ’n mengbak. Giet die warm roommengse­l bietjiesbi­etjies daarby terwyl jy aanhoudend 2 klits.

Giet die mengsel terug in die kastrol en verhit oor lae hitte. Roer aanhoudend tot die mengsel begin verdik.

4 Verwyder die vla van die hitte en voeg die gelatien by. Roer tot die gelatien opgelos is. Verdeel die vla tussen die glase en laat staan 30 min. Pak die glase versigtig in die yskas en laat nog 3-4 uur of oornag stol.

Sny die geskilde nartjies in skywe en pak bo-op die gestolde vla. Sit koud voor. 3 5 6

Afronding

 ?? ?? * NARTJIE-ENROOIBOSV­LAPOEDING
* NARTJIE-ENROOIBOSV­LAPOEDING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa