Huisgenoot

Huisgenotj­ies

-

07:00 ◆ TAKALANI SESAME 07:30 CHEEK, CHEEKA

AND CHEEKY 08:00 ◆ GENERATION­S:

THE LEGACY 08:30 ◆ MUVHANGO 09:00 ◆ UZALO

09:30 ◆ SKEEM SAAM 10:00 ◆ KWAKHALA NYONINI 10:30 DAILY THETHA 11:30 WOMEN YEAR 3 12:00 UMJINDI

13:00 NUUS

13:30 ◆ CUTTING EDGE 14:00 ◆ ASIKHULUME 14:30 ◆ MAM’ SAKHILE’S

STORY HOUSE 15:00 MVUBU AND FRIENDS 15:30 KULCHA KWEST 16:00 YO.TV

16:30 THE CHAIR

17:28 ◆ LISTEN FOR

A MOMENT

17:30 NUUS IN NDEBELE/

SWAZI

18:00 BITING ABOUT 18:30 SKEEM SAAM 19:00 NUUS IN XHOSA/

ZOELOE

19:30 DEAL OR NO DEAL SA 20:00 GENERATION­S:

THE LEGACY 20:30 UZALO

21:00 KHUMBUL’EKHAYA 22:00 SPORT

23:00 ◆ YILUNGELO LAKHO 00:00 SA MUSIEK

KOER KAN WAG

06:00 MORNING LIVE 09:00 ◆ STORIES UNTOLD 09:30 ◆ TRENDZ TRAVEL 10:00 ◆ MUVHANGO 10:30 ◆ SKEEM SAAM 11:00 ◆ 7DE LAAN 11:30 JUDGE JERRY 12:00 ◆ EACH ONE

TEACH ONE 12:30 ◆ KHA RI TSHINE

MA AFRICA

13:00 ◆ KOSKASKENA­DES 13:30 ◆ DELICIOUSN­ESS 14:00 MONK Komedieree­ks.

15:00 BINO AND FINO 15:30 ◆ TAKALANI SESAME 16:00 RESTYLE MYSTYLE 16:30 HECTIC NINE-9 17:00 YU-GI-OH! VRAINS 17:30 NUUS IN TSONGA/

VENDA

18:00 7DE LAAN

18:30 NUUS IN AFRIKAANS 19:00 CELEBRITY GAME FACE 20:00 NUUS IN TSWANA/

SOTHO

20:30 NGULA YA VUTIVI /

ZWA MARAMANI 20:57 LOTTO-TREKKING 21:00 MUVHANGO 21:30 HEAD HIGH

22:00 CONSPIRACI­ES:

DECODED

23:00 ◆ THE TRIBE 23:30 ◆ YU-GI-OH! VRAINS 00:00 FULL VIEW

Die man koer: “Ek wil vir die res van my lewe saam met jou wakker word.”

Die vrou antwoord: “Ek word vyfuur soggens wakker.”

Die man sê: “Toemaar, vergeet ek het iets gesê.”

JOHANNA RADEMEYER

ERGE BESERING

Neels is ’n party in ’n saak oor ’n motorongel­uk en kom op krukke by die hof aan.

“Dit lyk darem vreeslik ongemaklik,” sê sy vriend. “Het die dokter gesê jy moet so loop?”

Neels: “Nee, my prokureur!” JOHAN H, GONUBIE

SPIETKOPBE­STAND

Koos jaag en die spietkop trek hom af. “Volle naam, asseblief,” vra hy en slaan sy boeteboeki­e oop.

Koos weet hy’s skuldig en antwoord: “Aloysius Ciprianus Wijngaarde­n van Dijk . . .”

“Pasop as ek jou weer vang”, sê die spietkop en klap sy boekie toe. ANTON, BELLVILLE 05:00 ◆ MADE IN SA 05:30 ◆ HECTIC ON 3 06:00 EXPRESSO

09:00 ◆ THE KELLY

CLARKSON SHOW 10:00 ◆ ALL ABOUT

PROPERTY

10:30 ◆ DYNASTY

11:30 ◆ GENERATION­S:

THE LEGACY 12:00 JOAN OF ACARDIA

Komedieree­ks.

13:00 ON POINT

14:00 TOMORROW TODAY 14:30 ◆ DEAL OR NO DEAL SA 15:00 ◆ THE KELLY

CLARKSON SHOW 16:00 ODD SQUAD 16:30 MADE IN SA

17:00 EUROMAXX

Reisprogra­m. Die aanbieder reis deur Europa en werp lig op die leefstyl, kunste, musiek, mode en kultuur van die mense in die streek.

17:30 ◆ DEAL OR NO DEAL SA 18:00 JAN

19:00 DYNASTY

20:00 NUUS

20:30 CONFLICT ZONE 21:00 THE RESPONDER

Sien hoogtepunt bo. 22:00 ◆ HEAD HIGH 23:00 ◆ THE KELLY

CLARKSON SHOW 00:00 DEUTSCHE WELLE

WARE LIEFDE

19:00 HOUSE OF ZWIDE 19:30 SCANDAL!

20:00 NUUS

20:30 TOXIC PARENTS 21:00 SMOKE AND MIRRORS 21:30 ISITHA: THE ENEMY 22:00 MY GUEST TONIGHT . . .

WITH ANNIKA LARSEN 22:30 ◆ DEVI

23:00 ◆ DIE VERTROUELI­NG 00:00 SMS TO WIN

Man: “Ek gaan jou die gelukkigst­e vrou ter wêreld maak.”

Vrou: “Ag, dankie, skat, ek gaan jou mis!”

WOLLIE, PRETORIA

OUMENSDING­E

Toe ek klein was, het my ma altyd twee dinge gesê: Ek moet alles eet, en ek hoef nie alles te weet nie.

Vandag is ek dik en dom. CHARLOTTE PETERSEN

WYS MY WAAR

My vrou sê ek druk alewig al haar knoppies.

As dit waar was, het ek lankal die “mute”-knoppie gedruk. WOLLIE, PRETORIA

MENS SE BESTE VRIEND

Juffrou, kwaai: “Jannie en Pietie, julle opstelle oor julle hond is presies dieselfde. Het julle by mekaar afgeskryf?”

Jannie, doodonskul­dig: “Nee juffrou, dis net dieselfde hond!” CHARLOTTE PETERSEN

23:05 ◆ A SPY AMONG

FRIENDS 00:10 ◆ CHICAGO PD

Stuur jou oorspronkl­ike grappies aan ons. Jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotj­ies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en gee jou naam, adres, identiteit­snommer en bankbesond­erhede (bank, taknaam, takkode en rekeningno­mmer).

DUUR TYD

Koos verskyn in die hof.

Landdros: “Wat het jy gesteel?”

Koos: “’n Wekkertjie.”

Landdros: “Wat is die waarde van die wekkertjie?”

Koos: “So R18 000.”

Landdros: “Goeiste, watse wekkertjie is soveel werd?”

Koos: “’n Kragopwekk­ertjie.”

JOHANNA RADEMEYER

O MY M-O-E-E

Hoekom het die koei in die sprokie oor die maan gespring? Want die boer se hande was vrek koud! LOUISE NOETH

IEMAND OP PAD?

Jannie is op soek na sy bal en kruip onder sy bed in. “Ma,” roep hy, “is die mens regtig van stof gemaak?”

Uit die kombuis antwoord sy: “Ja, Jannie. Ons lees daarvan in die Bybel.”

“En as mens doodgaan word ons weer stof?”

“Dis reg, Jannie,” sê sy geduldig. “Dan moet Ma gou kom kyk. Iemand is besig om te kom of te gaan hier onder die bed!

ANTON, BELLVILLE

SJOE

Hierdie hittegolf raak nou te erg. Ek het ’n bevrore hoender in die son op die vensterban­k gesit om te ontdooi vir aandete, toe staan dit op en gaan lê in die koelte. DENISE MURPHY

RUILHANDEL

Advertensi­e in ’n plaaslike koerant: “Dertig vars eiers van vryloophoe­nders. Sal ruil vir ’n Hilux-bakkie of ’n vakansiehu­is by die see. Geen kansvatter­s nie.”

WOLLIE, PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa