Huisgenoot

TROUKLOKKE VIR FRANCES

-

Kurt Cobain en Courtney Love se dogter,

het afgehaak met die seun van die legendarie­se skaatsplan­kryer Tony Hawk, Hulle is al twee jaar lank in ’n verhouding. Die egpaar het besluit om dinge klein te hou en eerder in die hof te trou. Die seremonie is behartig deur die sanger van R.E.M., Michael Stipe, wat Frances se peetpa is. Dit is Riley (30) se eerste huwelik, maar Frances (31) se tweede. Sy is in 2016, ná minder as twee jaar, van haar eerste man, die musikant Isaiah Silva, geskei.

FRANCES BEAN,

Kate Middleton se broer,

(36), was oorstelp van vreugde toe hy en sy Frans gebore finansier-vrou,

(33), onlangs ’n babaseun ryker geword het. “Maak nie saak hoe voorbereid ek gedink het ek is nie, ek was nie voorbereid op die oorweldige­nde emosie toe ek Inigo die eerste keer ontmoet het nie, en die liefde vir my liefling Alizée toe ons drie geword het,” het die Britse entreprene­ur op Instagram gesê. Die naam Inigo is van Spaanse en Latynse oorsprong en beteken “vurig”.

RILEY. JAMES MIDDLETON ALIZÉE THEVENET KRIS JENNER

het onlangs onthul die grootste berou in haar lewe is haar ontrouheid aan haar oorlede eerste man,

Kris (67) sê sy het Rob, die pa van Kourtney, Kim, Khloé en Robert, in 1989 met die sokkerspel­er Todd Waterman verneuk. Sy noem dit

’n “groot fout” en sê haar dit was omdat sy jonk en dom was. “Jy verstaan nie regtig die gevolge van jou dade nie.

Ek het gedink die gras is groener aan die ander kant.”

ROBERT KARDASHIAN. BRITNEY SPEARS SUZANNE SOMERS

Die oorsaak van se dood ’n paar weke gelede is bekend gemaak. Die aktrise is op 15 Oktober, ’n dag voor haar 77ste verjaardag, oorlede. Haar doodsertif­ikaat meld dat borskanker, waarteen sy 23 jaar aan en af gestry het, het na die res van haar liggaam en brein versprei het.

Sy het ook meer as ’n jaar lank las gehad van hidrokefal­ie – ’n opbou van serebrospi­nale vloeistof in die brein wat skadelike druk tot gevolg

het.

 ?? ?? NICI DE WET
NICI DE WET
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa