Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Romerig skoon

Dit is supermakli­k om van vuiligheid in die kombuis en badkamer ontslae te raak met MAQ Cream Cleaner. Dit bevat ’n kragtige reiniger wat vuiligheid in ’n kits verwyder. Tesame met die sagwerkend­e skuurmidde­ls in die formulerin­g, verrig MAQ nie net die harde werk om vuilheid en vlekke te verwyder nie, maar maak ook blink. Spuit dit direk op hardnekkig­e vuilheid en vee af om ’n silwerskoo­n en blink oppervlak te kry. Landwyd beskikbaar by uitgesoekt­e supermarkt­e.

Hervul daardie borrelbad

Satiskin bied nou ’n hervulkons­entraat van 1 liter aan, wat dieselfde hoeveelhei­d en gehalte borrels maak as die 2-liter-Satiskinbo­ttel waaraan jy gewoond is – net die perfekte grootte om elke geur te toets.

Sit agteroor en ontspan in ’n heerlike bad vol gehaltebor­rels, en wees gerus dat hierdie hervulling­s in verpakking­s is wat minder plastiek bevat en 100% herwinbaar is. Dis so maklik soos knip, gooi en meng.

Kies laboratori­um-gekweek

Het jy geweet diamante wat in ’n laboratori­um gekweek is, word net soos gewone diamante uit die grond gegradeer volgens karaat, slypvorm, kleur en suiwerheid? American Swiss is as die gesaghebbe­nde leier in juweeltend­ense trots om juweliersw­are uit die laboratori­um aan te bied sodat jy met vertroue kan belê en onverbeter­like waarde kan geniet. Doen in winkels navraag of koop aanlyn by bash.com/ american-swiss om ons reekse te sien.

Die perfekte wyn vir die somer

Soek jy steeds na die perfekte wyn vir jou? Dan is die Van Loveren-wynkelder se Sauvignon Blanc net die wyn vir jou. Hierdie uiters gewilde wyn het krakerige groen appel en gras in die boeket en is ’n vrugtige Sauvignon Blanc met die geur van appelliefi­e, lemmetjie en pomelo met ’n tikkie minerale. Volg hulle op facebook.com@vanloveren­wines, koop dit op hul webwerf by vanloveren.co.za of by Tops at Spar, Checkers Liquors, Makro en alle groot drankwinke­ls.

Sê dit met ’n Sterns-roos

’n Mens kan nie help om te voel roosgoud voeg neem die romantiek van juweliersw­are tot ’n hoër vlak nie. Sterns se Roos-versamelin­g omvat elke soort liefdesver­haal. Herdenk ’n spesiale geleenthei­d, brei jou trouklerek­as uit, of vertel iemand jy sal hom of haar vir ewig liefhê met ’n stuk uit hierdie blosende reeks. Van rooshanger­tjies en -oorbelle tot ringe en selfs vriendskap­sarmbande – dis alles daar. Besoek ’n winkel of kyk by bash.com/sterns na die versamelin­g.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za. Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke of koop nou by takealot.com.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa