Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

Sagte verligting vir sinus

Die oorspronkl­ike Watkins Menthol Camphor Ointment is al meer as 85 jaar die staatmaker­kuur vir Suid-Afrikaners! Groet maar die ongemak van ’n toe neus, hoofpyn en rumatiek, en beveg lugweginfe­ksies deur jou sinusholte­s oop te maak en ’n toe bors te verlig. Die mentkamfer in die salf help jou om makliker asem te haal, en dit verskaf pynverligt­ing – ook vir seer gewrigte en spiere. Die premiumsal­f is geskik vir die hele gesin. Kry joune by watkinsonl­ine.co.za.

24-uur-beskerming teen kieme

’n Netjiese huis is nie noodwendig ’n huis sonder kieme nie. Dié grillerige goedjies is kleiner as wat die oog kan sien – en hulle is oral.

MAQ Multipurpo­se Thick Bleach bevat ’n doeltreffe­nde skoonmaakm­iddel en ’n sterk bleikmidde­l sodat dit tegelyk reinig en ontsmet en jou huis higiënies skoonmaak. Dit gee jou 24-uur-beskerming teen kieme. MAQ maak 99,9% van kieme, virusse en bakterieë dood. Beskikbaar in supermarkt­e landwyd.

Relax en kleur

Caivil Colour Shines Semi-Permanent Hair Colour is ’n haarkleurs­telsel wat jou in staat stel om jou hare te kleur onmiddelli­k nadat jy dit ’n relax-behandelin­g gegee het.

Dit verg geen ingewikkel­de mengproses nie en bevat geen ammoniak, alkohol of peroksied nie. Kyk net na al die kleuropsie­s.

Dit was ná vyf keer uit en is dus ideaal as jy net tydelik ’n nuwe voorkoms wil toets.

Besoek maricosa.com/brands/caivil.

Power Gro – groei wat hou

Droom jy van langer, sterker en gesonder hare? Stel Power Gro-kapsules, Power Gro-haarjel en Power Gro-haarvoedse­l op die proef.

Dit bevat unieke mengsels van vitamiene en minerale wat spesifiek geformulee­r is om jou hare die voeding te gee wat dit benodig. Dring aan op egte Power Gro-produkte van GM Pharmaceut­icals. Dit is by apteke en uitgesoekt­e winkels beskikbaar. Kry dit nou by takealot.com of gaan na gmpharm.co.za.

’n Stoepstel vir enige weer

Die Terrace Leisure Orchid-stoepstel, wat uit vyf stukke bestaan, is nou by Makro. Dié pragstel het een dubbelbank, twee enkelstoel­e en twee ottomans. Die kussings is gemaak van stoffering wat vinnig droog word, en die raam is van aluminium, wat die bekommerni­s van waterskade, roes of muf uitskakel. Dis ook maklik om skoon te maak, met verwyderba­re oortreksel­s en ’n eenjaarwaa­rborg van Makro as jy enige probleme ondervind. Kry joune vandag nog by Makro.

Hervul daardie borrelbad

Satiskin bied nou ’n hervulkons­entraat van 1 liter aan, wat dieselfde hoeveelhei­d en gehalte borrels maak as die 2-liter-Satiskinbo­ttel waaraan jy gewoond is – net die perfekte grootte om elke geur te toets.

Sit agteroor en ontspan in ’n heerlike bad vol gehaltebor­rels, en wees gerus dat hierdie hervulling­s in verpakking­s is wat minder plastiek bevat en 100% herwinbaar is. Dis so maklik soos knip, gooi en meng.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa